calculator2PC Bruwer en Vennote is ‘n klein rekenmeester- en oudit firma wat gebaseer is in die Vrystaatse dorp, Bloemfontein, Suid-Afrika.

Ons kan met trots sê dat ons al in bedryf staan vanaf 1973 en lewer ‘n verskeidenheid dienste aan ‘n groot reeks kliënte regoor ons pragtige land.

Ons firma is ook ingelyf en staan bekend as Bruwer Theron Incorporated handel drywend as PC Bruwer en Vennote (1998/007838/21). Neem asseblief jou tyd en gaan rustig deur ons webwerf. Indien u enige hulp of navrae het, kontak ons gerus.

Belangrike kennisgewing
Vanaf 1 April 2015, is ons kantoor nou geleë by Jacobstraat 33, Universitas, Bloemfontein.
Ons posadres het ook verander na Posbus 32875, Fichardtpark, 9317.

Kantoorure

Maandag: 7:30 – 13:00; 13:30 – 16:00

Dinsdag: 7:30 – 13:00; 13:30 – 16:00

Woensdag: 7:30 – 13:00; 13:30 – 16:00

Donderdag: 7:30 – 13:00; 13:30 – 16:00

Vrydag: 8:00 – 13:00

Kontak nommers

U kan ons bereik deur die volgende nommers te skakel:

contact-icon2

Landlyn

051-5221318

062 494 6600

062 772 1407

Faks

086 457 1010

 

Epos:

 

Ons bedank u vir u geduld en volgehoue ondersteuning.

handshake

Webwerf ontwerp, instandhouding en taalversorging geborg deur Z PR Bemarking en Digitale Bemarking.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *