Kantoorure
Maandag: 7:30 – 13:00; 13:30 – 16:00
Dinsdag: 7:30 – 13:00; 13:30 – 16:00
Woensdag: 7:30 – 13:00; 13:30 – 16:00
Donderdag: 7:30 – 13:00; 13:30 – 16:00
Vrydag: 8:00 – 13:00
Kontak nommers
U kan ons bereik deur die volgende nommers te skakel:
Landlyn
051-5221318
062 494 6600
062 772 1407
Faks
086 457 1010
Epos:
- Algemene navrae: personeel@pcbruwer.co.za / ontvangs@pcbruwer.co.za
Testamente: ansja@pcbruwer.co.za
Boedels: manda@pcbruwer.co.za - Rekeninge: christo@pcbruwer.co.za
Fisiese adres:
Jacobs Straat 33, Universitas, Bloemfontein.
Vanaf Johannesburg / Durban: Vanaf die N1 Noord, kom op die Kimberley pad
(Zastronstraat afrit – nou Nelson Mandelarylaan)
Vanaf Kaapstad: Van die N1 Suid kom op die Kimberley pad (Zastronstraat
Afrit – nou Nelson Mandelarylaan)
DAN:
Gaan dan voort totdat jy die derde verkeerslig verby gegaan het. By die vierde verkeerslig, moet jy regs draai in DF Malherbe Laan.
Jy sal verby die UOVS ry en moet dan verby ‘n vyfde verkeerslig ry.
Een blok later draai jy regs in Scholtz Straat, en draai jy dan regs in Quartz Straat na ongeveer 1 kilometer.
Kwartz Straat is ‘n kort straat wat eindig in ‘n T-aansluiting in Jacobs Straat. Die huis reg aan jou voorkant is Jacobs Straat 31 (‘n huis met ‘n groot, groen
hekke).
PC Bruwer en Vennote is die huis aan die regterkant – by die ou Atlantis Gastehuis.
Ons bedank u vir u volgehoue ondersteuning.
Webwerf ontwerp, instandhouding en taalversorging geborg deur Z PR Communication and Public Relations Consultants.
Besoek hul webtuiste deur op die prentjie te druk.