calculator2PC Bruwer en Vennote is ‘n klein rekenmeester- en oudit firma wat gebaseer is in die Vrystaatse dorp, Bloemfontein, Suid-Afrika.

Ons kan met trots sê dat ons al in bedryf staan vanaf 1973 en lewer ‘n verskeidenheid dienste aan ‘n groot reeks kliënte regoor ons pragtige land.

Ons firma is ook ingelyf en staan bekend as Bruwer Theron Incorporated handel drywend as PC Bruwer en Vennote (1998/007838/21). Neem asseblief jou tyd en gaan rustig deur ons webwerf. Indien u enige hulp of navrae het, kontak ons gerus.

Belangrike kennisgewing
Vanaf 1 April 2015, is ons kantoor nou geleë by Jacobstraat 33, Universitas, Bloemfontein.
Ons posadres het ook verander na Posbus 32875, Fichardtpark, 9317.

Kontak nommers

U kan ons bereik deur die volgende nommers te skakel:

contact-icon2

Landlyn

051-5221318

Faks

051-5221317

 

 

 

Epos:

 

Ons bedank u vir u volgehoue ondersteuning.

handshake

 

 

Webwerf ontwerp, instandhouding en taalversorging geborg deur Z PR Bemarking en Digitale Bemarking.